1ste Rugbyspan Aangekondig – EG Jansen

1ste Rugbyspan Aangekondig – EG Jansen

Hoërskool Dr. EG Jansen het ‘n heerlike “Capping” aand gehad Donderdag die 2de Maart 2017. Dit was dan ook ‘n groot voorreg om EG Jansen se 1ste Rugbyspan aan te kondig . Elke speler is vir die Hoërskool belangrik.
Die span vir die wedstryde in die Tuks-Reeks:
1. BRANDON BECKER
2. JANUS VENTER (Kaptein)
3. JANUS SWANEPOEL
4. RUANN KRUGER
5. DOMENIQUE McARTHUR
6. JONATHAN O’NEILL
7. DYLAN ENGELBRECHT
8. CARSON KOEKEMOER
9. LESLEY OCTOBER
10. DYLAN SCHWARTZ
11. HUGO CLAASSEN
12. DWAYNE FOURIE
13. KEENAN OELOFSE
14. SHALDON RIVABELLA
15. FRANCO VAN EEDEN
16. NICO BENADE
17. DIAN COETZEE
18. REINARDT VENTER
19. WESLEY NOETH
20. DAMIAN WATTERS
21. CRAIG HUTCHISON
22. TERTIUS LOOTS
23 DIAN COETZEE
Afrigters:
MNR LERM
MNR SNYMAN
Die tame TIMES wens baie sterkte vir die span. Dit gaan ‘n ongelooflike seisoen wees.