Armouré skitter op die baan

Armouré skitter op die baan

Armouré le Roux, ‘n graad 12 leerling van Hoërskool Marais Viljoen het in vanjaar die SA Atletiekspan verteenwoordig by die Suidelike Afrika o/20 Kampioenskappe wat in Lusaka, Zambië gehou is.

In die 400m het Armouré ‘n 2de plek behaal, en in die 4x100m aflos ‘n 1ste plek.

Dit is ‘n besonderse prestasie vir hierdie jong atleet!