SOLIDARITEIT QUIZER AAND

SOLIDARITEIT QUIZER AAND

Helpende Hand Alberton hou ‘n groot Quizer aand om ons takfonds ‘n hupstoot te gee sodat ons
einde van die jaar 200 skooltassies met R250 se skryfbehoeftes kan aankoop vir minderbevoorregte,
Afrikaanssprekende Graad 1 leerders.
 
Sitplekke is 10 per tafel – bring jou gesin en kom geniet ‘n aand saam met ons of kollegas wie
saamwerk, kan ‘n tafel bespreek.
 
Wanneer laas het jy te midde van ons elkeen se “hectic” lewens, sommer net lekker saamgesing, gelag,
gekuier, gedans, geeët en ONTSPAN?
 
Musiek van die jare 60’s tot vandag s’n, gaan gespeel word, vrae word gevra ens ens
 
SLEGS 200 KAARTJIES IS BESKIKBAAR – ONDERSTEUN ONS GROOT ASSEBLIEF EN KOOP JOU
KAARTJIES SO SPOEDIG MOONTLIK, SAL JY?  Baie pryse te wen en gelukkige trekkings!
 
Kontak Izna ons sekretaresse 082 591 2128 – izna.andrews@gmail.com vir kaartjies; (Alberton, Randhart, Raceview, New Redruth)
in Meyersdal, kontak Belinda – 083 701 8541, of myself,
in Brackenhurst by Johan – 083 457 8009,  of Sue – 082 709 3972
Mayberry Park by Ella – 079 884 5672,
Dinwiddie – Annemarie – 084 580 6655
 
Ons hoop en hou duimvas vir jou ondersteuning!